Op soek na ’n rustige blyplek op jou volgende road trip? Trek af by een van dié 20 mooi gastehuise, ons het dit op ’n kaart vir jou gemerk.
Rusthuiz se vriendelike personeel sal jou verwelkom in ruim slaapkamers met lugversorging, sonskyn en vars blomme. Elke kamer het ook 'n satelliet-TV, yskassie, kluis, telefoon, haardroër en verwarmer. 'n Heerlike ontbyt word bedien. 'n Kontinentale en Engelse ontbyt kan bestel word. Daar is 'n lieflike sitkamer met 'n kaggel en 'n komplimentêre sjerrie- en portskinkbord. Jy kan langs die swembad ontspan en die son geniet. Middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Dis stapafstand van die restaurant af (600 m). Dis ook net 2,5 km vanaf Stellenbosch Gholfklub en 5 km vanaf De Zalze …
Op soek na ’n rustige blyplek op jou volgende road trip? Trek af by een van dié 20 mooi gastehuise, ons het dit op ’n kaart vir jou gemerk.
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand vanaf restaurante en die strand. Hierdie geskiedkundige hawedorpie is 45 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Ons bied 8 luukse ruim en suite-kamers (waarvan die meeste balkonne het) met panoramiese see-uitsigte. Kuier gemaklik voor die kaggel in die woonkamer of geniet jou ontbyt op die stoep in die vars buitelug. Die gastehuis het ook gratis aand-pendeldiens na…
Projekt domu LK&1648
In a rural area near Utrecht a large old farmhouse has been transformed into an exclusive home
Nine Favorite Things: From patio inspirations, to recipe requests, to Q & A's, to "loving & wanting", to links she is loving...Tieghan's got you covered!
That's why I've compiled a list of the 30 best powder room ideas to inspire you and help you transform your space.
The Ranch Ciater Subang - Berwisata dengan keluarga termasuk mengajak anak-anak, tentu adalah pengalaman berlibur yang menyenangkan. Kini tempat wisata yang
Today, it's all about the girls. Let's have a look at some stylish and fun birthday party ideas for little girls and give yourself some inspiration!
Heidi and Davis were married on a warm summer day at Gemyse by Nimb in Tivoli Gardens, Copenhagen. It was a perfect bryllup filled with energy, joy and true love inside the Gemyse greenhouse. Followed by a ferris wheel ride in the park and a lush dinner in the dining room. It’s everything a fantasy
The Best Travel, Food and Culture Guides for South Africa - Local News & Top Things to Do
Just a few Boarding House shots to show you!