South African Curry and Rice, the perfect comfort food that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes, served on rice.
Sit dié bredie voor op rys, krummelpap of stampmielies.
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
KERRIE EIERS EN RYS
Dié aandete-staatmaker is een van die gewildste hoenderresepte wat ons al gepubliseer het, en lesers soek gereeld die resep. Dit het die lekkerste sous. Sorg dus vir genoeg rys of koeskoes hierby om ál die sous te benut.
Kerrie Eiers op Rys http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/kerrie-eiers-op-rys-braai-2.html Braai 2 middelmatige uie in 2 eetlepels olie [Moenie aanbrand nie] Hou eenkant In n Kastrol plaas daarin: 3 e koekmeelblom 1 e botter 1 t borrie ½ t kerrie knippie sout en peper Metode: Laat dit smelt en meng goed. Roer gedurig. Voeg by 2 k water[of melk] by en klits. Laat dit kookpunt bereik en voeg 1e suiker en half koppie asyn by. Hierby voeg ek 2t Appelkooskonfyt en 2t Lekker sterk Blatjang Voeg gebraaide uie by. Skep dan klaargekookte rys in n bakskottel en plaas jou gekookte eiers bo-op[ druk in] Gooi nou jou sous oor die eiers en plaas vir so 10min in jou oond [jy kan as jy wil so hier en daar n paar klontjies bottter bo –op plaas wat dan sal in jou rys in trek. Baie lekker Helena Kruger" my eie!!!!!!!!.Mei 2010 .**Foto Francie Barnard*23/07/2015 KERRIE EIERS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/kerrie-eiers-op-rys-braai-2.html 6 gekookte eiers na jou smaak (sag, med, of hard)in helfte gesny 1 eetlepel asyn 1 eetlepel Kerrie van jou smaak 1 eetlepel suiker of heuning 2 eetlepels mazina 1 teelepel sout 2 koppies vleis of groente ekstrak of water(met net water nie so baie geur) 50 ml bladjang (opsioneel) 1 groot ui Metode: Braai ui in olyfolie( 2eetlepels) tot sag Meng al die droe bestandele en gooi by gebraaide ui. Voeg die asyn en een koppie ekstrak by roer gedurig tot lekke dik oor lae hitte. Voeg laaste koppie ekstrak by en sit op laagte hitte vir 15 min met deksel. Plaas halwe eiers in en los vi 5 min. Bedien bo op rys of brood. Lekker as jy eiers fyn druk en dit as toebroodjie vulsel gebruik.**Susan Becker**23/07/2015 KERRIE EIERS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/kerrie-eiers-op-rys-braai-2.html 2 Fyn gekapte uie, 2 eetl.meel, 2 teel.kerriepoeier, 1 eetl.suiker, 2 eetl asyn of 1 eetl chutney, 2 kop.vleisekstrak of water, 2 ryp piesangs in skyfies gesny (indien verkies), 1 teel. sout,peper. Braai ui in botter of margarien, Meng droe best.,en meng met asyn/chutney, Roer by uie, Voeg vloeistof gelydelik by saam skyfies iesangs. Bly roer tot dit kook vir +- 10 minute . Gooi warm in n glasbak ,sit hardgekookte eiers in lengte of dwarste gesny,daarop.**Anna Swanepoel *13/01/2016
Hierdie kerrie en rys is ’n heerlike weeksaand-gereg
KERRIE HOENDER EN RYS
Kyk ‘n frikkadel is vir my een van die lekkerste trooskosse wat mens kan kry. Jy kan my wakker maak vir ‘n frikkadel. Ek het nog min in my lewe slegte frikkadelle en brood geeet. Die frikkadelle kry gaarrys in die bestanddele. Dit gee ‘n lekker tekstuur en rek die […]
Die geheim van hierdie doeksagte skaapskenkels is om dit lank oor lae hitte te kook.
Kerrie-en-rys is altyd ’n treffer! Maak dit vir aandete
Ou resep. Nuwe idee. Vandag gee ek groenboontjiebredie ‘n kinkel.” So verkondig ek die kosnuus aan my huismense dat die brediepot ‘n verrassing gaan inhou. Maartmaand is dalk te vroeg vir ‘n bredie…
Met ’n blikkie tuna op jou spensrak sal jy in ’n japtrap ’n voedsame ete kan optower.
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
Kyk ‘n frikkadel is vir my een van die lekkerste trooskosse wat mens kan kry. Jy kan my wakker maak vir ‘n frikkadel. Ek het nog min in my lewe slegte frikkadelle en brood geeet. Die frikkadelle kry gaarrys in die bestanddele. Dit gee ‘n lekker tekstuur en rek die […]
Kook jou rys, maak vis skoon,deur middel graatjie uit te haal. Braai uie,knoffel +speserye.(Appelkoos konfyt+asyn) Ek gooi altyd brijanie MIX by.(Soos wane jy curry met vleis maak) Dan kom vis by,net liggies braai,vis moet nie heeltemal uit mekaar val. Haal van stoof af. Maak jou wortels,artappels en ertjies in microgolf / of stoof tot heeltemal…
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
Hierdie lensie-dhal en kerrie sal jou dié winter warm hou. Jy kan ook alles saam in een groot bak as ete voorsit. As jy nie kans sien vir die dhal maak nie, sit die kerrie gewoon met gestoomde rys voor.
KERRIE MAALVLEIS
EENPAN HOENDERKERRIE EN RYS
Die 22ste KKNK word vanjaar van 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn gehou. Die feesdatums
Traditional curry, that stirs up memories and tastes like home. My ouma's own old fashioned curry and rice recipe, delicately spiced and delicious.
Enige een kan maalvleis braai, kerrie poeier en borrie by gooi en jou vertel dis kerrie maalvleis, kerrie poeier is 'n uitvindsel van die Br...
HEERLIKE KERRIE MAALVLEIS
Benodighede:5 Uie25 ml Kerriepoeier4 tl. Gemmer2 1/2kg Maelvleis5 Eetlepels Appelkooskonfyt1 tl Borrie4 tl Sout200 ml Asyn2 1/2 Eetl Tamatiesous2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)2 Ekstrak blokkies (OXO)500 ml Kook water Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies OXO en kookwater by. Prut…
2 koppies rys wat gaar gekook i. Lekker groot bak vir klomp mense. Gestel jy het jou rys nou gaar. Klits: ½ koppie wit asyn, 200ml olie, 10ml (2tel)
Ons aan vir ’n maalvleisfees met nét 7 bestanddele.
South African Curry and Rice, the perfect comfort food that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes, served on rice.
MAKLIKE KERRIE PRAWNS (GARNALE)
Vinnig maar lekker! Bestanddele 600gr maalvleis (bees) 2 eetlepels woestersous 1 groot uie fyn gekap 3 wortels gerasper 1 appel geskil en gerasper 2 groot tamaties fyn gekap 2 eetlepels kerrie pasta (self gemaak of packo se curry paste) 1 teelepel fyn kaneel 1 teelepel paprika 1 teelepel droe pietersielie 1 teelepel droe tiemie 1/2…
Die resep vir die geurige gereg kom van Shantha Singh van Newlands, Durban. Dis Huisgenoot se wenresep vir 3 Oktober 2013.
Best ever vegetable biryani with loads of flavors to enjoy the festivities to the max and fill in your loved ones’ life with loads of happiness and joy!
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
KERRIE EN PIESANG FRIKKADELLE
KERRIEMAALVLEIS VIR KERRIE EN RYS
KERRIE EN RYS MET FILO “TWIST”
Enige een kan maalvleis braai, kerrie poeier en borrie by gooi en jou vertel dis kerrie maalvleis, kerrie poeier is 'n uitvindsel van die Britte, 'n nasie wat se grootste bydrae tot kook kuns vis en tjips is, wil jy nou sulke mense met jou kerrie vertrou. Nee, ek het nie so gedink nie, kom ons maak liewer so, kry die volgende gereed. 1 ui gekap 3 knoffel huisies fyn gekap Handvol vars mint fyn gekap Handvol vars koljander fyn gekap 700g bees maalvleis 1 teelepel fyn cumin (komyn dink ek in Afrikaans) 1 teelepel borrie ¼ teelepel fyn gemmer ¼ teelepel fyn naeltjies 4 kerrie blare ½ tot 2 teelepels chillie poeier afhangende van hoe sterk jy die kerrie wil he 3 ster anys ½ teelepel fyn cardemon 3 teelepels garam masala 3 tamaties geskil en fyn gekap 3 wortels fyn gesny (pasop jou vingers) 3 medium aartapels in klein blokkies gesny Sout Peper Sonneblom olie 2 teelepels Kapruka Coconut oil Braai die uie in olie tot sag, voeg al die droë speserye behalwe die sout,peper en ster anys by, braai tot die uie 'n donker bruin kleur het. Voeg die maalvleis by, en braai tot bruin, voeg die tamaties by en roer goed deur. Voeg die res van die bestandele by en roer deur, indien dit te droog lyk voeg klein bitjie water by. Brink tot kookpunt, verlaag hitte, en prut to die aartappels sag is. Kyk gereeld dat dit nie droog kook nie, voeg slegs 'n klein bietjie water op 'n slag by indien nodig. Bedien met rys of vetkoek, as jy nie weet hoe om vetkoek te bak nie, kyk op my Engelse Blog, as jy nie weet hoe om rys te kook nie, kyk agter op die pakkie of bel jou ma. Lekker eet Potjie
Hierdie kerrie en rys is ’n heerlike weeksaand-gereg
Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]