We join Gamidah Jacobs of Lekka Kombuis for a lesson in the bold earthy flavours and vibrant hues that run through every mouthful of the Cape Malay cuisine.
’n Eier is ’n voedsame en volledige ete in ’n dop en daarom kraai eiers koning in die kombuis.
Die Karoo is ‘n mitiese plek. Vir baie mense is dit ‘n groot uitspansel van ‘n plat aarde, hier en daar ‘n koppie en verder net Karoobossies waardeur gereis (gejaag) word van Johannesburg na…
Nadat sy haar gesin gevra het om hul gunstelinge te kies van die geregte wat sy in die afsonderingstyd al op die tafel gesit het, was dit die wortelkoek wat Errieda du Toit se dogter Errida se guns gewen het, terwyl haar man, Ian, gelukkig sal wees as hy al om die ander dag suurlemoen-en-rys-hoender kan eet.
Hierdie resep is veilig en maklik vir ’n kind om te volg.
Die pulp van die passievrug is so mooi as wat dit lekker is en ’n wonderlike, veelsydige produk om in die kombuis te gebruik.
“Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk, het ek ʼn oplossing vir jou.”
Lucille Liebenberg se kleinkinders kan nie genoeg kry van die lekkernye uit haar kombuis nie en elkeen het sy gunstelinge.
Oberto Gili and Joy Sohn’s Piedmont home is a sensual delight every month of the year
Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis doenig te wees nie. Soos sy, geniet ek dit ook om kuiermense en my eie mense met tuisgebak en lekker, ‘eerlike’ huiskos te bederf. “Deur my spyseniering het ek ook al geleer dat mense altyd die lekkerste eet aan die ou gunstelinge soos hoenderpastei, pampoentert, bobotie en lekker dik gortsop. En met jong kinders in die huis is etenstyd net ekstra spesiaal as jy self jou pasta kon uitrol of as jy sien hoe die brood rys wat jy met jou eie twee hande geknie het. “My Ouma Tiervlei se frikkadelle was altyd loshande die lekkerste. Later jare moes ek uitvind haar geheime bestanddeel was toe al die tyd ’n pakkie maalvleisspesery. My frikkadelresep is soos ek my ma dit al die jare sien maak het – nooit neergeskryf of afgemeet nie – net van onthou! En met my eie twist hier en daar oortuig dié eenvoudige resep toe sowaar die SARIE KOS-span om dit die wenner te maak! “Dankie aan SARIE KOS vir die wonderlike prys – julle is voorwaar ’n inspirasie. Nou gaan ek éérs kook en weer met nuwe ywer aan my eie resepteboek werk!”
Kerst en calorieën tellen is de allerslechtste combi die er is op Franska.nl
Love to find portfolios with pictures you haven´t seen a million times before. This great one belongs to Dutch photographer Alexander Van Berge.
Crispy chicken schnitzel is the perfect comforting and fresh chicken recipe. It's easy enough to be made on a weeknight, too!
This is one of the rooms in the farmhouse at Sauer-Beckmann Living History Farm. All the canned produce seen here was produced and preserved on the farm. You are invited to visit my portfolio at portfolio.davewilsonphotography.com. View on black View large on black
Campanula rapunculoides bloeit met klokvormige bloemen, zijn blauwviolet en staan op lange onvertakte, weinig behaarde stengels. Ze staan in aarvormige tros aan 1 kant van de stengel.Het blad is ovaal lancetvormig en gezaagd.Deze plant is niet veeleisend en volledig winterhard. Is tevreden met elke gewone, goed losgemaakte grond en kan zelfs tussen rotsen groeien. De enige vereiste is dat de grond tijdens de bloeiperiode redelijk koel blijft en niet in de volle middagzon of felle wind staat.Hij verspreidt zich door kruipende wortelstokken en heeft soms de neiging te gaan woekeren.Ze komen ook in het wild voor op open plaatsen.Niet te verwarren met het Rapunzelklokje Campanula rapunculus http://digituin.tuinadvies.be/plant/7704/campanula-rapunculus, deze heeft minder brede bladeren en de bloemen staan in een losse piramidevormige pluim ipv naar één kant gekeerd.
Melbourne-based MRTN Architects has created a thoughtfully resolved home in Tamworth in regional NSW that draws on the legacy of agricultural sheds.
You won't believe how simple it is to make Air Fryer Frozen Fish Fillets! Frozen fish fillets are golden brown, crispy, and ready for dinner in just a few minutes in the air fryer!
This impeccable dark grey shaker style kitchen brings a classic concept bang up to date. The hand-painted finish echoes the quality and craftsmanship that has gone into every inch of the design and build. Typical shaker style open shelving is given a contemporary twist with discreet lighting to showcase gleaming copperware. The design promotes a […]
In this article, I'll share the top 59 olive green kitchen ideas, including some of my personal favorites.
Bobotie filo parcels are my interpretation of a South African classic with a twist. Crisp filo wrapped around spicy mince. I serve it with an easy apple ring chutney. Bobotie...
Discover inspiring modern rustic kitchen ideas that seamlessly blend contemporary design with charming accents for a warm space.
This classic dish from South Africa, Bobotie (pronounced ba-bo-tea), is made with ground beef seasoned to perfection, and a creamy, decadent topping. It is rich, savory, spicy, aromatic, and zingy. A comforting meal, full of the flavors of Africa!
Kitchen ideas, design and inspiration from world’s best interior designers to spark ideas for anyone updating their own
Die Karoo is ‘n mitiese plek. Vir baie mense is dit ‘n groot uitspansel van ‘n plat aarde, hier en daar ‘n koppie en verder net Karoobossies waardeur gereis (gejaag) word van Johannesburg na…