Home
FAQ
Membership
Login
Register
Contact us
Image gallery for:
Kook bak
Advertisement
Die - Souskluitjies Kook 3-4kop water... Bestandele: Sif saam... 1kop koekmeel 2teelepels bakpoeier Halwe teelepel sout. 2Eeetlepels margarine (ek gebruik Stork Bake) Vryf margarine met vingerpunte in droë bestandele tot krummelrig. 1eier geklits Voeg 2eetlepels suiker by en klits effens Meng nou eier/suiker by meelmengsel Voeg 4eetlepels melk by en meng tot deeg. Skep lepelsvol in kokende water...laat kook vir +- 6-8 min...ek sit my deksel half skuins op anders kook dit oor...moenie die deksel oplig voor die tyd nie... Skep met gaaitjies lepel uit in 'n bak. Gooi nou 4eetlepels kaneelsuiker en 1eetlepel margarine by die oorblywende water om sous te maak...laat effens kook en gooi die sous oor die kluitjies in die bak. Ek strooi kaneelsuiker onder in my bak met paar klonte margarine in...dan as ek die kluitjies uitskep maak dit ook lekker sous onder...ek strooi ook kaneelsuiker bo oor as ek die sous oorgegooi het... Bron: Bak en Brou Resepte
Yummy Food
Marokkaans panbrood Tahsnift
brood gerechten
Die - n Maklike anderste manier om jou kapokaartappels (mash) te bedien: Maak jou kapokaartappels soos normaalweg Kook aartappels tot sag, maak fyn en voeg by melk, botter sout en peper. (ek gooi altyd so titseltjie bakpoeier ook by, dit maak jou kapokaartappels lekker lig en fluffy. Jou beslag moet lekker dik beslag wees, nie loperige aartappels nie. Wees dan kreatief, voeg kaas, pietersielie, gekapte spruit uie, knoffel, stukkies gbraaide spek, gerasperde ham, selfs opgekookte veggie mix by, druk in gespuite muffinpannetjies, smeer bietjie gesmelte botter of olyfolie oor en bak tot goubruin in oond by 180 C. VOORSTEL, Voeg 1 eier by die beslag sodat dit makliker kan bind. 1 van ons lede gee die variasie: Anzel Gertenbach Ek gooi n blikkie sweetcorn by my kapokaart meng met 1 eier om biki te bind rasper kaas oor en bak tot bruin in oond, baie lekker! Bron: Watertand Resepte
Food
Krokante Kip Loempia's
Food ideas
Advertisement
Boterkoek
Bakken
Vetkoek
African snacks
Homemade Bak Kwa (highly recommended!) 自制猪肉干 - 强力推荐! (中英食谱教程)
Meat
Boterkoek Recept
Bak Recepten