Skewe, onegalige, gaterige, knopperige langbeen rye? Met hierdie tegniek sal jy nooit weer sukkel om langbeenrye netjies en reguit te hekel nie! Goeiemiddag liewe lesers, Die afgelope week het ek verskeie navrae gekry van nuwe hekelaars wat swoeg en sweet om daardie verdekselse langbeenrye netjies te kry. Ons leer dat 3 kettingsteke die 1e langbeen vervang reg? Jip, dit is een honderd persent reg, maar doen ons dit so dan sit ons met gate waar ons nie gate wil hê nie en dit lyk sommer slordig ook. Ek het al voorheen hieroor geblog en het al 'n alternatiewe metode in die verlede gebruik. Julle kan hier gaan lees hoe ek dit in die verlede gedoen het. Dit was 'n verbetering op die tradisionele manier maar dit was nog nie perfek nie. Ek het google ingespan om te gaan kyk of daar nie iewers 'n perfekte oplossing is nie. Daar is 'n paar oulike idees op internet oor hoe om die probleem op te los en ek het ook op 'n paar oulike videos afgekom. Gewapen met my wolletjie en hekelpen het ek gesit en hekel terwyl en na al die videos gekyk het. Nadat ek almal probeer het was ek egter nog nie oortuig dat ek die antwoord gekry het nie. Daar moes 'n manier wees om dit anders te doen as al die metodes wat ek gesien het. Ek sit nog so en hekel en lostrek en hekel en lostrek toe ek meteens iets doen wat uiteindelik perfekte sin maak en whala! Die oplossing en resultaat waarna ek gesoek het! Ek dink nie enige iemand het hierdie metode al gebruik nie. Ek het oral gesoek en dit was beslis nie op enige webblad wat ek gesien het nie. Dit is natuurlik moontlik dat so iets wel bestaan maar nie waarvan ek weet nie. Nietemin wil ek dan ook graag hierdie metode van my met julle almal deel en hoop dit sal julle ook kan help in die vervolg. Met hierdie metode wil ek dit amper waag om te sê jy hoef nooit weer 3 kettingsteke te gebruik om die eerste langbeen in 'n ry te vervang nie. Hekel net eenvoudig 2 kortbene bo-op mekaar! Kom ek wys julle hoe! Begin deur 'n aantal kettingsteke te maak en hekel soos normaalweg die eerste ry langbene. In die volgende 2 fotos kan duidelik gesien word waar die heel laaste 2 langbene van hierdie ry gewerk moet word. Dit is baie belangrik om nie die heel laaste langbeen te vergeet nie en dit is ook die meeste van die tyd die oorsaak dat werk skeef trek.... die heel laaste steek is nie gewerk nie. Indien jy die 2-kortbeen metode gaan gebuik sal hierdie die enigste ry wees waar daar in die bo-punt van die 3 kettingsteke gewerk gaan word. Hierna sal daar aan elke einde van 'n ry 'n kortbeen wees wat duidelik gesien kan word en dit sal sake sommer heelwat vergemaklik! Deur van die 2-kortbeen metode gebruik te maak in plaas van 3kettingsteke-draai in die begin van die ry vertoon die werk sommer baie beter dink ek! Ek sal graag wil hoor wat julle dink. Probeer dit en laat weet my of dit vir julle ook werk. Ek sal terugvoer baie waardeer. Wonderlike daggie vir julle almal! Lekker hekel! ♥
Hier is nog ’n wenresep uit Arina se nuwe boek, Plaaskos.
Essere Lodge Guest House offers bed and breakfast and is situated in Tulbagh. Ideal for guests looking for a comfortable stopover, close to various facilities and attractions. Accommodation at Essere Lodge Guest House comprises 6 suites, which are unique and tastefully decorated. These rooms are equipped with either a king-size or twin beds, and feature an en-suite shower or bath, basin and toilet. Other amenities included in these rooms are free Wi-Fi, a well-stocked minibar fridge, as well as tea- and coffee-making facilities. Each room also has a private patio and access to the gardens of the property. The guest house al…
Roseraie du Val-de-Marne (Roseraie de L'Haÿ)
Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag 'n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie - nie 'n verwoede aanval deur 'n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie - en steeds bly Sean droom van 'n gesin en 'n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . . | Author: Wilbur Smith | Publisher: Adamastor | Publication Date: Dec 10, 2014 | Number of Pages: 386 pages | Language: Afrikaans | Binding: Paperback | ISBN-10: 0795707401 | ISBN-13: 9780795707407
Skewe, onegalige, gaterige, knopperige langbeen rye? Met hierdie tegniek sal jy nooit weer sukkel om langbeenrye netjies en reguit te hekel nie! Goeiemiddag liewe lesers, Die afgelope week het ek verskeie navrae gekry van nuwe hekelaars wat swoeg en sweet om daardie verdekselse langbeenrye netjies te kry. Ons leer dat 3 kettingsteke die 1e langbeen vervang reg? Jip, dit is een honderd persent reg, maar doen ons dit so dan sit ons met gate waar ons nie gate wil hê nie en dit lyk sommer slordig ook. Ek het al voorheen hieroor geblog en het al 'n alternatiewe metode in die verlede gebruik. Julle kan hier gaan lees hoe ek dit in die verlede gedoen het. Dit was 'n verbetering op die tradisionele manier maar dit was nog nie perfek nie. Ek het google ingespan om te gaan kyk of daar nie iewers 'n perfekte oplossing is nie. Daar is 'n paar oulike idees op internet oor hoe om die probleem op te los en ek het ook op 'n paar oulike videos afgekom. Gewapen met my wolletjie en hekelpen het ek gesit en hekel terwyl en na al die videos gekyk het. Nadat ek almal probeer het was ek egter nog nie oortuig dat ek die antwoord gekry het nie. Daar moes 'n manier wees om dit anders te doen as al die metodes wat ek gesien het. Ek sit nog so en hekel en lostrek en hekel en lostrek toe ek meteens iets doen wat uiteindelik perfekte sin maak en whala! Die oplossing en resultaat waarna ek gesoek het! Ek dink nie enige iemand het hierdie metode al gebruik nie. Ek het oral gesoek en dit was beslis nie op enige webblad wat ek gesien het nie. Dit is natuurlik moontlik dat so iets wel bestaan maar nie waarvan ek weet nie. Nietemin wil ek dan ook graag hierdie metode van my met julle almal deel en hoop dit sal julle ook kan help in die vervolg. Met hierdie metode wil ek dit amper waag om te sê jy hoef nooit weer 3 kettingsteke te gebruik om die eerste langbeen in 'n ry te vervang nie. Hekel net eenvoudig 2 kortbene bo-op mekaar! Kom ek wys julle hoe! Begin deur 'n aantal kettingsteke te maak en hekel soos normaalweg die eerste ry langbene. In die volgende 2 fotos kan duidelik gesien word waar die heel laaste 2 langbene van hierdie ry gewerk moet word. Dit is baie belangrik om nie die heel laaste langbeen te vergeet nie en dit is ook die meeste van die tyd die oorsaak dat werk skeef trek.... die heel laaste steek is nie gewerk nie. Indien jy die 2-kortbeen metode gaan gebuik sal hierdie die enigste ry wees waar daar in die bo-punt van die 3 kettingsteke gewerk gaan word. Hierna sal daar aan elke einde van 'n ry 'n kortbeen wees wat duidelik gesien kan word en dit sal sake sommer heelwat vergemaklik! Deur van die 2-kortbeen metode gebruik te maak in plaas van 3kettingsteke-draai in die begin van die ry vertoon die werk sommer baie beter dink ek! Ek sal graag wil hoor wat julle dink. Probeer dit en laat weet my of dit vir julle ook werk. Ek sal terugvoer baie waardeer. Wonderlike daggie vir julle almal! Lekker hekel! ♥
We have a new supplier at Vamp called 'Boerdha Ontwerp'! Boerdha Ontwerp is the love child of husband-and-wife team Jan and Elsmie Otto. Inspired by their heritage, they explore the shared myths, stories and everyday language at the southern tip of Africa. They live in Melkbosstrand, Cape Town, with an assortment of potplants and dream of one day having two sausage dogs. Prints are R190 for black and white and R250 for colour.
Plaas alle bestandele in mengbak; 2 k koekmeel, 1/2 t sout, 3 eiers, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water en 1/2 k kookolie. Klits alles goed saam tot alle klonte
Edgens Herzog Architect designed this gorgeous french country house sited in the mountain community of Highgate, in Highlands, North Carolina.
Be warned: this sweet treat is as addictive as the recipe is easy to make
Bestel Koeien als print. Kies zelf de maat en het materiaal. Snel geleverd, hoge kwaliteit.
'Karringmelk, karringmelk beskuit, karringmelkbeskuit, beskuit, buttermilk rusks, rusks