Google het ‘n oulike toep (app) vir ouens wat sukkel met die spel- en tikwerk. Begin deur ‘n “gmail”-rekening te skep. Gaan dan na die toep-opsies regs, bo-aan die webblad…