Enjoy a collection of more than fifteen vintage spring & Easter projects, including gardening DIY's and vintage Easter basket alternatives.
Hoe maak je mooie foto's met je telefoon? Zowel met een iPhone als een Android telefoon kun je prachtig fotograferen met deze tips
NOTMINEEE
Leerders kan hierdie oulike hulpbron gebruik om prakties te verduidelik wat Bio-akkumulasie is.
Hierdie is ons een en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee: Terug skool toe. Terug skool toe Hierdie saalopening kort boodskap idee is lekker kort en prakties van aard. Jy kan dit eenvoudig hou of bietjie meer moeite daarvoor doen afhangende van jou opset. Dit gebruik die slangetjie en leertjie speletjie as konsep vir geleenthede wat…
Hier is nog 'n treffer speletjie in Afrikaans - Vinger Twister! Dit kan deur klein en groot gespeel word en is ook 'n heerlike familie aktiwiteit. Die reëls werk dieselfde as met die groot twister, vir hierdie een gebruik jy net jou vingers. Wat dit baie prakties maak is dat jy nie spasie daarvoor nodig…
Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. ‘n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie! So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar ‘n slegte boom dra slegte vrugte. Matt 7:16-17 Tema van die Storie: Wat is in jou spons? Hierdie verhaal kan lekker prakties gedemonsteer word. Die huisgesin het…
Ons kinders op 'n Woensdagaand by EPIC Jeug is baie en ook baie wild, daarom is aktiewe speletjies nie altyd so prakties of moontlik by ons nie. Hier is egter 'n paar wat hulle baie geniet wanneer hulle die kans kry om dit te speel, ons speel hierdie met ons Graad 6-12 groep. Aktiewe Speletjies:…
Hierdie is ons tiende Kort boodskap, Saalopening idee. Sout vir die Aarde Hierdie saalopening begin met 'n paar intressante feite oor sout en dan 'n proe-toets. Die toets kan op twee maniere gedoen word afhangende van die tyd wat jy beskikbaar het. Die boodskap word baie prakties gedoen met biltong, 'n medisyne botteltjie met sout…