Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het.
South African Curry and Rice, the perfect comfort food that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes, served on rice.
Bedien hierdie blomkoolgebak as ’n alternatief vir aartappelskyfies of rys.
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.
Heerlik met rys en ’n vars slaai.
’n Liplekker vleislose opsie.
Dis moelik om te kies of die rys of die hoender die apploustrekker is in dié duet.
Die gerief van dié resep lê in die klaargekoopte sous wat jy so ’n bietjie dokter. Geniet die voorgereg met die hande saam met goeie vriende – dis ’n morsige storie!
Hierdie kerrie en rys is ’n heerlike weeksaand-gereg
Gereed binne 30 minute!
Die Skotte noem hierdie sop Cock-a-leekie.
HIERDIE IS MAKLIKE GEREGTE WAT EK GEREELD MAAK IN MY HUIS (Rens) MIELIE PASTA SKOTTEL 1 blik heelpit mielies 1 blik suiker mielies (room) Gesnipperde spek of polonie of ham Kaas gerasper 1 pak spa…
PAMPOENBREDIE MET BASMATI RYS
Recipe from The Medieval Cookbook by Maggie Black "Rosee. Take thyk milke; sethe it. Cast thereto sugur, a gode porcioun; pynes, dates ymynced, canel & powdour gynger; and seeth it, and alye it with flours of white rosis, and flour of rys. Cike utl salt it & messe it forth. If thou wilt in stede of…
Maklik, voedsaam en gelaai met geur. Al wat jy hierby hoef voor te sit, is ’n bak rys of koeskoes en dalk ’n groenslaai.
Oond 180 gr C.
Sit dié bredie voor op rys, krummelpap of stampmielies.
Gewoonlik word bobotie warm saam met rys bedien, maar ek het dit in klein blokkies gesny en by kamertemperatuur saam met blatjang voorgesit
Dié maklike resep is altyd ’n sukses. Die koek rys hoog, het ’n wonderlike tekstuur en is heerlik net so, selfs net met ’n bietjie versiersuiker oorgesif.
South African Curry and Rice, the perfect comfort food that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes, served on rice.
Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.
In hierdie week se episode van Kaap, Kerrie en Koesister kuier hier twee jongmans wat hul talente en vaardighede gebruik om hoop te bring aan moedelose mense. Die gaste is Tashreeq de Villiers en Ameer Noordien. Kaap, Kerrie en Koesisters, elke Maandag om 17:00 op VIA (kanaal 147).
Daar bly gewoonlik rys oor na ‘n maaltyd. Moet haar nie weggooi nie. Trek vir haar ‘n ander rokkie aan en geniet haar as n bykos of as n maaltyd. Kyk wat in jou yskas is en werk dan van daar af aan. In my rysslaai: grasuie ham rooipeper kaas […]
Sisters – nie aż taki idealny komiks? Od dwóch lat regularnie czytam cykl Sisters autorstwa panów Christophe’a Cazenove’a i Williama Maurya, który ukazuje się w Polsce staraniem oficyny Egmont Pol…
Neem 500 gr gerysde brooddeeg en rol op meelbestrooide oppervlak, in reghoek uit. Sprinkel 100 ml bruinsuiker oor en ook 3 ml fyn kaneel en 125 ml pitlose
Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit
Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit
GLUTENVRYE MEEL
o p h e A dam #32 Chr is t l ie n A lvarez NOVEMBRE J u achon DÉCEMBRE 2018 p e B e rn Philip o nnefoi TENDANCES • RECETTES • PAS À PAS • INSPIRATION • FICHES TECHNIQUES Li li a n B ie Bo&M d e D o u ceurs rs Bricoleu LE rys KOUGLOF ROI...
Our veterinarians and behaviorists offer you a library of solutions to improve the health and lifestyle of your feline companion.
Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,
Ek sit die bredie voor met ’n mengsel van suurlemoen en pietersielie, pleks van met rys en aartappels. Dit laat die lam minder vetterig smaak.
Dit lyk baie deftig, maar is baie maklik om te maak. Beïndruk jou vriende en familie op ’n volgende byeenkoms.