ALTA SE PEKANNEUT TERTJIES
Ek kon nooit raai dat my twaalf jaar oue tweeling-dogters hiervan sal hou nie. Tot my verbasing is hulle mal daaroor.
Dié tertjies is perfek vir teetyd!
APPELTERT OF 24 TERTJIES
Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur Gooi nou die gerasperde botter…
In my spysenieringsdae het ek altyd dié tertjies voor ete saam met drankies voorgesit. Jy kan dit koud of warm voorsit.
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper... 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 e maizena 1 groot eier 1 e melk mespunt sout Metode: Voorverhit oond 200 °C. Sif bruismeel en sout 2 keer. Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur. Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min. Intussen meng die maizena goed met jou konfyt (help dat konfyt nie uitkook nie). Deel jou deeg in 3 dele. Begin met eerste bal en op koekmeel oppervlak rol dun uit. Druk sirkels met koekie drukker. Herhaal tot al jou deeg bolle klaar is. Skep teelepels vol konfytmengsel in die middel van die sirkels. Maak die randjies van sirkels klam met bietjie water op jou vingerpunt. Vou die sirkels toe dat dit soos 'n halfmaan lyk en seel met 'n vurk al om die randjies. Rangskik tertjies 'n gesmeerde bakplaat. Prik elke tertjie 'n gaatjie of twee met tandestokkie in die middel. Klits eier en eetlepel saam, en smeer tertjies daarmee. Bak 10 min op middel oondrak. Laat tertjies afkoel op die bakplaat voor jy met eierspaan versigtig die tertjies aflig.
Biltong en kaas is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.
Granny D's lemon fridge tart with a buttery biscuit crust.
Got any egg lovers out there? Check out these 20 different and delicious ways to eat your eggs!
’n Mens bak die vulsel stadig, amper soos ’n suurlemoen-meringuetert. Jy kan ook uithang en individuele tertjies maak.
Hier is ’n maklike, vinnige resep vir ’n weeksaandete.
WARM APPELTERT
Dis 'n baie ligte en goedkoop koekie om te maak.
This decadent dish is still one of our most popular recipes of all time!
Dié resep lewer drie middelslag of twee groot terte.
Welcome to a culinary adventure where East meets West in a harmonious blend of flavors and textures. Today, we’re crafting a dessert that promises to be the centerpiece of any ... Read more
1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1
MAKLIKE DONUT RESEP
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
These dainty milk tart delights may be a bit of a mission to make, but they are delicious. One of the stars in our traditional South African cuisine.
Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!
SKUIMPIES (WENNER)
This is a taste sensation - the zing of the lemon, the creamy sweet condensed milk and the buttery crunch of the cookie base. Mmmmm.....and it prevents scurvy!
Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!
These pogacsa, Hungarian for “biscuit,” are perfect for parties. You may either add the following in the dough, sprinkled on top before baking, or both - finely shredded medium-firm fresh cheeses and aged dry hard cheeses, chopped pork crackling, minced cabbage, black pepper, hot or sweet paprika, minced garlic, minced red onion, caraway seeds, sesame seeds, sunflower seeds or poppy seeds.
A South African favourite.
Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.
FLAKE BISCUITS
Vinnige resep vir heerlike botterbroodjies.
'n Heerlike en eenvoudige seekostert.
Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.
HELEEN SE HERTZOGGIES
Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.
Hungarian Tarts
As jy ooit gedink het die kampyskas is te klein om ordentlike yskastert te maak, lees hier.
Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.
As jy regtig haastig is kan jy die skilferkors met kraakbeskuitjies vervang.
Minced Beef Wellington