Dis oor twee dae Gelofte dag, een van my gunsteling vakansie dae in Suid Afrika met die mooiste stories. 10 000 Zulus versus 470 Voortrekkers, dus 1 teen 21, die 21 is hard-gesoute soldate, Dingaan was berug vir die beste weermag in die tyd. Piet Retief maak ‘n belofte aan God, God doen nog ‘n wonderwerk…