Kersfees is net nie dieselfde sonder gerookte ham (gammon) nie. Gee jou ham ’n Suid-Afrikaanse geur met nartjie in die glasuursel.