Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt...grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie