Verblyf by ons plaas is so 'n unieke ervaring dat gaste keer op keer terugkom. Akkommodasie is geleë tussen die wingerde met oer-oue Eikebome wat genoeg skadu verskaf. Gaste kan voetslaan, draf of fietsry tussen die wingerde na die plaashuis of teen die hange van die woud gaan stap om die uitsig van daar bo oor die pragtige streek te kry. Vir diegene wie net wil ontspan met jou gunsteling boek, daar is 'n sprankelende swembad vir jou gerief. Franschhoek, Paarl en Stellenbosch is almal nabygeleë dus is daar vele toeriste-aantreklikhede. Daar is 3 wêreldklas gholfbane, insluitend die befaamde 'Pearl Valley Jack Nicklaus Signature' b…