LEKKERSTE BESKUIT IN DIE LAND
GESONDHEIDS BESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/gesondheids-beskuit.html 1kg self raising flour 2 Cups brown sugar 3 Cups All Bran Flakes 3 Eggs 500g butter 2 teaspoons baking powder 2 Cups oats 2 Cups sunflower seeds (I added pumpkin and pine nuts) 500 ml Butter milk Pinch of salt Mix all dry ingredients together. Melt butter, cool Beat eggs, buttermilk and butter together. Add to dry ingredients. Mix well. Place in tins bake 180 degrees 45-50 minutes When ready take out and dry in 100 degree oven with the door left slightly open 4-6 hours Then: put on the kettle, switch off the phone and enjoy!*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*Rene Trevor Uys . Regtig maklik en HEERLIK.
Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)
Traditional South African rusks are biscuit-like treats that get baked twice to harden. Perfect to dunk into a cup of tea or coffee. Similar to Italian biscotti.
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.
EENVOUDIGE KARRINGMELK BESKUIT
Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker
These rich, tasty homemade buttermilk rusks (karringmelk beskuit) are easy to make and well worth the effort. Dunk them into coffee, tea, or even hot chocolate for a quick breakfast, or afternoon snack.
Smul elke oggend aan hierdie beskuit met ʼn heerlike koppie boeretroos.
Delicious homemade Weetbix Beskuit. An easy rusk recipe for any beginner baker to try.
Die beskuit belowe ek vir jou is die lekkerste beskuit ooit. Geen eiers in die resep GROWWE BRUINBESKUIT Vinnig en maklik. 1 kg Sasko Bran Rich Bruismeel 25 ml bakpoeier 7.5 ml sout 375 ml bruin...
HELEN SE ALL BRAN EN OATS BESKUIT
These rich, tasty homemade buttermilk rusks (karringmelk beskuit) are easy to make and well worth the effort. Dunk them into coffee, tea, or even hot chocolate for a quick breakfast, or afternoon snack.
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te hoog, so hou net jou baksel in die oond dop dat dit nie brand nie.*6/4/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Stien Rust Ella ek maak maar 'n eenvoudige karringmelkbeskuit, maar dit kom al lank in ons gesin aan, is my skoonma s'n so ons gebruik dit almal. Ek het dit altyd bolletjies gerol so tussen mens se duim en wysvinger, dan pas dit mooi in 3 lang pannetjies (langer as die wat vir piesangbrood gebruik word), maar nou pas dit mooi in een van my plat panne*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KARRINGMELK-BESKUIT Helena Kruger *My Moeder se resep* 10k meel [koekmeel] 2k Karring-melk 1t sout 16t Bakpoeier [80ml] 500g Margarien 2k Suiker 4 eiers Sif meel, sout en bakpoeier saam Vryf smeer goed in met jou vingerpunte tot fyn en krummelrig Klite eiers,suiker en melk goed saam Voeg by meelmengsel en meng liggies Maak bolletjies en pak in gesmeerde beskuitpanne Bak 1h teen 180-170*C Laat afkoel en breek in stukkies en droog uit Helena Chilli Kruger*10/8/12 N.S =Julle kan hom maar bak, Baie lekker****Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Andre Adriaan Esterhuizen Lekker Resepte vir die Jongergeslag!!!!!!! ] 2 broodpanne 36 stukke KARRINGMELKBESKUIT 1 kg bruismeel 5 ml sout 250 g botter 250 ml suiker 500 ml karringmelk 2 eiers Sif die bruismeel en sout in ‘n groot mengbak. Sny die botter in blokkies en vryf dit in die mengsel tot dit soos broodkrummels lyk. Klits die suiker en eiers saam tot lig en skuimerig. Klits die karringmelk by. Voeg by die meelmengsel en meng goed. Rol deeg in handpalms in balletjies, ewe groot, omtrent die grootte van n eier. Plaas die balletjies dig teen mekaar in gesmeerde broodpanne. Bak in ‘n voorverhitte oond teen 180 °C vir sowat 1 uur, of tot gaar.[50 – 60 minute] Toets met ‘n toetspen en maak seker hy kom droog uit. Laat effens afkoel en keer uit. Laat dan heeltemal afkoel. Breek beskuit oop en laat oornag op draadrak in die oondlaai of n koel oond uitdroog.17/06/2014* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Hier is Andre se Beskuit uitgedroog**lekker KARRINGMELKBESKUIT Sif die droë bestanddele saam: 1kg Bruismeel \ 10 ml Sout 5ml Bakpoeier Klits die volgende saam: 2 Eiers 500 ml Karringmelk 200 ml (1 kop) suiker Sny melkmengsel met mes by droë bestanddele in. Knie liggies. Knie: 200g Margarien, (effens gesmelt) bietjie vir bietjie in. Vorm balletjies en laat effens rys. Bak 45 min by 180°C. 2 x = 2 groot panne 2 x = 2,7 kg uitgedroog Geplaas deur: Dalene Brits http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KARRINGMELKBESKUIT 2kg Selfraising Meel (Snowflake) 1 Koppie Klapper (opsioneel) 10ml Bakpoeier 10ml Sout 4 koppies karringmelk 2¼ Kop Suiker 750gr Stork Margarine Mikrogolf margarien en suiker en melk tot margarien sag is en roer goed deur (ongeveer 3-5 min) Klits 4 eiers apart. Sif droë bestandele saam en voeg by die botter mengsel Voeg dan die eiers by Meng goed. Verdeel deeg tussen 2 panne, druk effe gelyk en druk met drukker. Bak 25-30min tot ligbruin bo by 180°C in vooraf verhitte oond Haal uit, laat afkoel, sny op lyne en droog Droog by 70°C (met deur effe oopgehou met mes) vir ongeveer 4-5 ure. Laat afkoel en verpak! Dit maak presies 2 panne van 33 x 45 cm Bron: My ma se resep (Dolly Radley) Plasing: Henriette Wessels*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KARRINGMELK BESKUIT 9 kop Meel 4 eetl Bakpoeier 1 tl sout 500gr margarien 500 ml Karringmelk 4 eiers 2 koppies suiker Metode: Meng droë bestandele saam, smelt margarien, voeg karringmelk en geklitste eiers by en meng met droë bestandele. Bak by 180C vir 'n uur *Emmerenzia Pretorius*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KERSIE EN NEUT KARRINGMELKBESKUIT 1kg bruismeel 10 ml bakpoeier 10 ml sout 500 g margarien 1 blik kondensmelk 125 ml bruinsuiker 500 ml karringmelk 100 g pekanneute, gekap 100 g rooi glanskersies Voorverhit oond tot 190 C. Spuit n beskuitpan. Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam. Vryf die margarien by die meelmengsel in. Meng die kondensmelk, suiker en karringmelk. Voeg die droë en nat bestanddele bymekaar en meng deur met n houtlepel. Meng die neute en kersies by ek druk in beskuitpan. Bak 50 minute tot goudbruin of tot n toetspen skoon uit die middel van die beskuit kom. Keer uit op n draadrak, laat afkoel, sny in stukke en droog uit oornag. Geplaas deur: Elmarie Beylefeld Ek het die resep in die Huisgenoot van 22 Augusts gekry. Ek het dit nog nie self gebak nie maar dit lyk baie lekker. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html 06/05/2014>Maggie De Castro Esmerilda Hanekom KARRINGMELKBESKUIT IN DIE MIKROGOLFOOND 500g margarien 2k bruinsuiker 500ml karringmelk 2 eiers 1kg bruismeel 1ml bakpoeier knippie sout en 5 weetbix blokkies, fyn gebreek Smelt margarien en roer die suiker by tot amper opgelos. Klits karringmelk en eiers saam. Meng al die droë bestanddele. Meng nou die margarien-, karringmelkmengsel en droë bestanddele saam. Spuit 3 x 2lt roomys bakke. Verdeel die mengsel tussen die drie bakke. Sit elke bak vir 10 min op hoog in die mikrogolfoond. NIE LANGER NIE!! Droog uit in gewone oond! Baie, baie lekker. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Louise Groenewald Die een is flop-proof KARRINGMELK BESKUIT 1,5 kg Bruismeel 10 ml Bakpoeier 500 g Botter/Margarien (of half + half) 5 ml Sout 15 ml Anyssaadjies (opsioneel) 2 - 3 Eiers 2 Koppies Suiker 500 ml Karringmelk Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit. As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Carol Visser PAMPOEN KARRINGMELK BESKUIT HIERDIE IS DIE HEERLIKSTE PAMPOEN KARRINGMELK RESEP! 1 kg bruismeel 5ml sout 500g botter - in blokkies gesny 400g suiker 250ml karringmelk 2 eiers 300g pampoenpuree (pampoen wat gestoom is en fyn gedruk is) METODE: 1. Voorverhit oond tot 180 grade C en smeer bakplaat. 2. Meng die bruismeel en sout saam in 'n groot mengbak. Vryf die botterblokkies met die vingerpunte by tot krummelrig. Voeg die suiker by en meng goed. 3. Klits die karringmelk, pampoenpuree en eiers saam en voeg by die meelmengsel. Meng goed. 4. Vorm die deeg in balletjies en pak in pan. 5. Bak vir 1 uur of tot gaar. Laat effens in die pan afkoel en keer op afkoelrak uit om af te koel. Breek in stukke en plaas op bakplate. Droog uit op 90 grade C tot uitgedroog! ENJOY! Ek het anys by my resep bygevoeg na smaak en sal volgende keer pampoenpitte daarin sit - dit behoort baie lekker te smaak!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Riana Du Plessis KARRINGMELK BESKUIT 2 kg bruismeel, 4 t sout, 500g botter, 2 kop suiker, 4 eiers, 1 liter karringmelk, 200 ml olie. (olie word saam met eiers en karringmelk geklits) Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit.As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Maria Liebenberg LUI HUISVROU KARRINGMELKBESKUIT Karringmelkresep vir die lui en besige dames........ Meng in n bak met n whisk: 2kg bruismeel, sout en 20ml kremetart. In ander bak, smelt 500g Stork Bake. Voeg 2k suiker en 4 koppies volroom melk by die gesmelte margarien. Meng die nat en droog. Maak bolletjies en bak in 180C tot bruin en gaar.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Elda Lombard Karingmelk beskuit 1K suiker. 2 eiers 2 K karingmelk. 1 kg Bruismeel. 250g margarien Klits suiker eiers saam Voeg Kmelk by Sif bruismeel in mengbak Vryf margarien in Kmelk mengsel by en MENG GOED Bak 50 tot 60min op 180C*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Maria Liebenberg KARRINGMELKBESKUIT ek het 'n hele paar probeer, maar die een is die vinnigste moer en roer en flopvry (en dis goedkoop!) Verhit 500g Botter en 2k suiker in mikrogolf. whisk tot botter gesmelt is.Voeg 4k melk by. In 'n ander bak: whisk 2kg bruismeel, 20ml kremetart en sout saam. Meng die nat en droog, werk deeg goed met hande deur, maak bolletjies en bak 180C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Petra Pretorius KARRINGMELKBESKUIT 5 koppies bruismeel 2 teelepels bakpoeier 1 eetlepel sout 1 of 2 koppies suiker - afhangend hoe "soet" jy is. halwe koppie botter/margarien (sag) 1 eier 500 ml karringmelk Sif al die droo ingredients saam .... klits dan die eiers, karringmelk en botter/marg. saam .. gooi by droe bestanddele en meng goed. Skep eetlepels vol in oondpan ... omtrent so groot soos golfballetjies, skep hulle langs mekaar. Ek rol hulle nie in balletjies nie, ek skep sommer met eetlepel, hoe minder mens aan deeg karring hoe beter is jou gebak. Bak dit totdat dit begin bruin word .... ek het 'n gas oond en dit het my 30 minute geneem so by 175gradeC .. As dit uitkom is dit heerlik sag soos koek .... breek dit op en sit terug in die oond, so 100gradeC vir so 6 ure ...*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Perske Wang Growwe Karringmelkbeskuit Meng 6k bruismeel 2k oats 30ml bakpoeier 1t sout ± 1k suiker (na smaak) 1+1 handevol rosyne en sultanas 2 handevol gekapte kashews. Meng al die droë bestanddele. Voeg 500g gesmelte botter by en meng deur *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Carol Visser GROWWE KARRINGMELK BESKUIT MET DADELS wenresepte 2000. BESTANDDELE: 500g botter of margarine, 300ml sagte bruinsuiker, 1kg bruismeel, 15ml bakpoeier, 5ml sout, 750ml semelgraanvlokkies (All Bran), 200ml semels, 200ml sonneblomsaad, 125ml pitlose rosyntjies, 500ml karringmelk, 2 eiers geklits, 250g ontpitte dadels, fyngekap. METODE: Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer oondpanne met botter. Smelt die botter en bruinsuiker oor lae hitte. Sif die bruismeel, bakpoeier, sout saam en voeg die semelgraanvlokkies, semels, sonneblomsaad en rosyne by. Klits die karringmelk en eiers saam. Meng dit saam met die dadels by die bottermengsel en voeg by die droe bestanddele. Meng goed deur. Druk die deeg in die voorbereide panne of rol bolletjies en pak in die panne. Bak 45-60 minute lank tot gaar. Keer die beskuit op draadrakke uit en laat afkoel. Breek in stukke, pakop bakplate en droog teen 100 C uit! Bere in lugdigte houers!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Joan Strumpher Joubert KARRINGMELK-BESKUIT Joan Strumpher Joubert 6 kop meel 2 eiers 500ml karringmelk 6 hoogvol teelepels bakpoeier 1 kop suiker 250g margarien 2ml sout Smelt margarien en suiker saam Sif droee bestanddele Klits eiers en karringmelk Knie goed Maak balletjies/ of broodjie Bak 1 uur @ 165 *C. Jy kan enigiets byvoeg...bv muesli,All Bran. Soms sit ek net n eksta eier by. Flop nooit!!*8/8/12.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Helena Kruger KARRINGMELK BESKUIT ...1966 9k Meel 1k Suiker 1k Botter 3k Karringmelk 1pk Cream of Tarter 1/2pk Koeksoda [halwe] Metode: Vryf meel,botter en suiker goed fyn. Gooi cream of Tarter droog in meel. Klits melk en Koeksoda baie goed. Meng en pak in pan en bak tot mooi bruin!!! Ouma Human" 1966..Helena junie 2010*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Elzaan Barnard se mooi Beskuit foto 20/4/13 KARRINGMELK BESKUIT 2 pakkies bruismeel 5 koppies All Bran Vlokkies 1 eetlepel Bakpoeier 1 t. Sout 500 gram Margarien 2 koppies Suiker 2 eiers gesklits 500 ml. Karringmelk Metode: Smelt margarine, voeg suker by, laat afkoel. Voeg geklitste eiers en karringmelk by bogenoemde. Sif droë bestandele en voeg by. Voeg vlokkies laaste by – effens pap. Sny merke met ‘n mes in botter gedoop – makliker vir uitdroog. Bak 1 uur - 180° C – in twee groot oondpanne. Na halftyd ruil die panne om.**Bokkie En Anita Marais***Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Roline De Beer KARRINGMELKBESKUIT VAN BRUISMEEL 1kg bruismeel 5ml bakpoeier (1 teel) 10ml sout (2 teel) 2 eiers, geklits 190ml suiker (¾ kop) 190gr margarien, gesmelt 500ml karringmelk Metode: Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam. Klits die eiers, karringmelk en suiker saam. Voeg die eiermengsel in die droë bestanddele in. Knie liggies en voeg die botter bietjie vir bietjie by terwyl geknie word. Maak bolletjies van die deeg en pak in broodpanne. Bak dadelik in die oond by 180°C vir 50 minute. Keer uit, breek in stukke en droog uit*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KARRINGMELK GESONDHEIDSBESKUIT Henriette Wessels Vir die wat 'n beskuitjie in die oggend geniet - hierdie resep lyk heerlik! 5 koppies koekmeel 3 koppies volkoringmeel 2 koppies karamelsuiker 2 eetepels bakpoeier 1 koppie sonneblomsaad 1½ koppie klapper 1 teelepel sout 500 g botter, gesmelt 2 eiers, geklits 2 koppies karringmelk 2 teelepel koeksoda 3 koppie neutryke muesli METODE Voorverhit die oond tot 160°C. Meng die koekmeel, volkoringmeel, karamelsuiker, bakpoeier, sonneblomsaad, klapper en sout in ‘n mengbak. Meng die gesmelte botter met die droë bestanddele, totdat dit soos fyn broodkrummels lyk. Roer die geklitste eiers by. Meng die koeksoda met ‘n bietjie karringmelk en voeg dit by die droë bestanddele, meng deur. Roer die muesli by. Verdeel die deeg in die helfte en druk elke deel in ‘n gesmeerde koekpan. Bak vir 40-45 minute tot goudbruin en gaar. Laat afkoel. Sny elke oondpan se beskuit in vingers en pak op rakkie. Droog die beskuit in ‘n koel oond (net onder 100°C) uit. Pak in ‘n lugdigte houer sodra dit koud is. Bron: RSG Resepte*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html KARRINGMELKBESKUIT (4kg uitgedroog) halwe resep in (hakkies) 3 kg Bruismeel (1 ½ kg ) 750 ml Suiker (375 ml) 10 ml Sout (5 ml) 30 ml Bakpoeier (15 ml) 9 Eiers (Ekstra Groot) (5 Ekstra Groot) 1 Liter Karringmelk (500 ml) 750 gr Margarien (375 gr) Metode: Meng droё bestanddele. Voeg effns gesmelte margarine by. Meng deeglik tot fyn krummels. Klits eiers goed. Klits melk daarby en voeg by mengsel. Meng goed – knie heelwat vir beter tekstuur. Maak bolletjies so groot soos hoendereiers en vul 6 gesmeerde beskuitpanne (afhangende van grootte van panne). Bak teen 180° C vir een uur. Laat heeltemal afkoel. Breek in stukke en droog 4 ure in oond teen 100° C. Bring ook ‘n stukkie hiervan vir my om te proe en geniet die res!!!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Elsabie Templeton - WEOV Hierdie is genoeg deeg vir twee panne van elk 370x270x60mm (binne mate) VINNIGE KARRINGMEK BESKUIT 10 k koekmeel (kan 2 van hulle vervang met 1 nutty wheat en 1 all bran flakes) half koppie sonneblom sade (kan weggelaat word indien verkies) 4 k karringmelk (ek gebruik 3 k melk en 1 k witasyn) 5ml sout 8 t bakpoeier 2 k suiker 5 eiers 500 gm margarien (ek gebruik Stork for Baking) Metode: Sif meel en bakpoeier saam. Voeg res van droee bestandele by en meng goed. Smelt margarine. Voeg margarien, eiers en karringmelk by droee bestandele en meng goed. Gooi deeg in gesmeerde panne en bak by 180C vir 'n uur. Laat afkoel en sny in vingers. Ek sny met 'n elektriese mes wanneer heeltemal afgekoel, dit maak minder krummels as om met broodmes te sny. Droog oornag uit by ongeveer 60C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Elzje van Rooyen KARRINGMELK BESKUIT 1,5kg Self Raising Flour 20ml Bakpoeier 500ml Karringmelk of (375ml Melk en 125ml Asyn/Suurlemoensap mengsel) 3 Eiers 2,5ml Sout 500ml Margarien/Botter 375ml Suiker Metode: Meng droe bestandele saam met gesmelte botter/margarien. Meng die karringmelk of melk&asyn/suurlemoensap mengsel met die 3 geklitse eiers. Meng nou alles saam. Kniee bietjie tot dit 'n deeg is. Sit in broodpannetjies of in oondpanne. Bak teen 180 grade celsuis vir 30 min en dan teen 170 grade celsuis vir 30 min. Sny in vinnertjies en droog uit in 'n oond van 60 grade celsuis tot hard (4-6 ure) NOTA: Pas die vloeistof aan en gebruik minder bakpoeier, word aanbeveel deur een van die kosmaters wat die beskuit gebak het. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Emmerenzia Pretorius KARRINGMELK BESKUIT 9 kop Meel 4 eetl Bakpoeier 1 tl sout 500gr margarien 500 ml Karringmelk 4 eiers 2 koppies suiker Metode: Meng droë bestandele saam, smelt margarien, voeg karringmelk en geklitste eiers by en meng met droë bestandele. Bak by 180C vir 'n uur *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Helena Kruger CLOVER KARRINGMELKBESKUIT 1kg Bruismeel 5ml sout 200ml suiker 250g Elite botter 500g Clover Karringmelk 1 eier 25ml olie Voorverhit oond tot 180*C. Smeer beskuitpannetjies goed. Sif al die droee bestandele saam en vryf botter daarin. Klits eier en olie saam, voeg die Karringmelk daarby en meng. Voeg die eiermelk mengsel by die droee best. en meng deeglik. Vorm balletjies en plaas teenmekaar in jou pannetjie. Bak vir 45min. of tot gaar. Verwyder uit oond en breek dadelik beskuitstukke. Plaas verspreid op afkoelrak en laat oornag in lou oond uitdroog *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Erika Vermeulen hier is my ma se karringmelk beskuit: KARRINGMELK BESKUIT (met vla) 4 x 500 gr bruismeel 350 gr margerien 1 t sout 1 en 'n half koppie suiker 3 x 500 ml karringmelk 3 eiers 2 t bakpoeier 2 t vlapoeier 1 suurlemoen se sap METODE: Los suiker en vlapoeier op in karringmelk. Klop sout en eiers by. Voeg daarby die suurlemoensap. Vryf botter in meel en maak aan met karringmelk en eiermengsel. (Nie te styf nie net goed hanteerbaar.) Maak bolletjies en pak in gesmeerde broodpan of beskuit pan. Bak by 180 grade C vir 'n uur. Toets met toetspen. As dit nog nie gaar is nie, sit foelie oor en bak vir nog 'n half uur.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html elinda Liebenberg VOLGRAAN KARRINGMELK BESKUIT 300g botter 250ml olie 500ml witsuiker 3 ekstra groot eiers 500ml karringmelk 250ml Nutty wheat meel 750ml All bran ontbytvlokkies 2x500g pakke bruismeel Knippie sout Voorverhit oond tot 180 grade C, smeer 2 broodpanne of 'n groot oondpan. Smelt botter, olie. suiker in kastrol en meng goed. Voeg eiers een, een by en meng goed. Meng Karringmelk in , voeg al die droe bestandele by en meng baie goed. Gooi in panne en bak 1 uur. Laat afkoel, keer uit, sny in vingers. Droog op 100grade C vir 4-6 ure. Lewer so 9 dos beskuit. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Mercia Nieuwenhuyse ek love my resep wat ek by my tannie gekry het. sal nooit weer iets anders gebruik nie: Tannie Gemay se resep: 2 K suiker 1 kg sasko selfraising wholeweat meel (niks anders nie) 500ml karringmelk 1 pak muesli van jou keuse Vryf botter by meel in, gooi suiker by, gooi muesli by, meng met karringmelk. Druk plat in pan, sny en bak vir 40 min by 180.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html Marlien de Ridder GESONDHEIDSBESKUIT 1,5kg bruismeel, 100g oats, 150g All Bran, 100g muesli, 375g margarine, 2 koppies suiker, 500ml karringmelk, 300ml olie, 2 eiers, 10 ml bakpoeier, 5 ml sout. Vryf margarine in meel. Voeg res vd bestanddele by. Bak 180 grade vir 1 uur. Beste resep in die weste! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html All Bran-en-Sonneblomsaadbeskuit LEKKERSTE BESKUIT IN DIE LAND-KOMPETISIE (Lewer sowat 1.5 – 2kg beskuit) 500g (500ml; 2k) botter 500ml (2 k) karringmelk 15ml (1 groot e) vanieljegeursel 840g (6 x 250ml; 6 k) koekmeelblom 50ml (3 groot e + 1 t) bakpoeier 7ml (1 t + 0.5 t) sout 300g (375ml; 1.5k) suiker 750ml (3 k) All Bran, effens fyngedruk 250ml (1 k) sonneblomsaad Voorverhit die oond tot 180C. Smeer 2-3 broodpanne, afhangende van die grootte van jou panne. Smelt botter en laat effens afkoel. Roer karringmelk en vanieljegeursel by. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg suiker, All Bran en sonneblomsaad by. Meng goed. Voeg bottermengsel by droe bestanddele en meng deur. Dit vorm ‘n redelike stywe deeg. Vorm bolletjies en plaas teen mekaar in die gesmeerde panne. Bak sowat 45 tot 60 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom. Laat afkoel, breek bolletjies van mekaar los en pak op bakplate. Droog uit teen 100C. Pak in lugdigte houers. Verseel tot benodig. Algehele wenner: Erina Roux, Pretoria Rooi Rose – 7 Augustus 1996 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Beskuit is die perfekte ontbytkos saam met moerkoffie of ’n vinnige versnapering wanneer aandete nog ver lê.
Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead […]
These rich, tasty homemade buttermilk rusks (karringmelk beskuit) are easy to make and well worth the effort. Dunk them into coffee, tea, or even hot chocolate for a quick breakfast, or afternoon snack.
Die soet van die fudge smaak eersteklas saam met die karringmelk.
SEMELBESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/semel-beskuit.html 4 koppies bruismeel 6 koppies semels 1½ koppie sagte bruinsuiker 250g botter of margarien 7ml sout 500ml Ultramel room Metode: voorverhit oond op 180 grade Meng meel, suiker en sout. Smelt botter en voeg by. Meng semels in. Voeg room by en meng goed. Druk plat in rolkoekpan 42 x 48cm. Sny in vingers. Bak vir ± 40 min. Laat afkoel, breek oop en droog uit. Dit is absoluut heerlik en ek is bly ek kon help met die resep. Laat weet hoe dit gekom het. Groete*13/3/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Annelie Viviers Donaldson**foto OFM Susan Louw du Preez SEMELBESKUIT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/semel-beskuit.html 1 liter room 8 k semels 1 kg bruismeel 500g margarine 2 k suiker 1 tl sout Meng alles en druk in oondpan. Sny in blokkies voor dit gebak word. Wanneer gaar—droog uit*13/3/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
ALLES-IN-EEN ONTBYTBESKUIT