Home
FAQ
Membership
Login
Register
Contact us
Image gallery for:
Poeding
Advertisement
Custard
Dessert/Puddings
OUTYDSE GEMMER POEDING
Recipes
10 MINUTE POEDING
Poedings
SJOKOLADE KOPPIE POEDING
Gebak
Advertisement
Best Sticky Toffee Pudding Cake
Dessert
Old-Fashioned Egg Custard Pie Recipe – Homemade Dessert
FoodRecipes~Sweetz
South African Roly-Poly Baked Dessert
Dessert Recipes
PETRE SE BLITSPOEDING
Terte
SOLDAAT POEDING (IDEAL MELK POEDING)
Recipes
Chocolate Self Saucing Pudding
Probeer
PAMPOENTERT POEDING
Resepte
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Flippen - Sjokolade Ideal Melk Koek/Nagereg ............ HIER IS JOU 2 RESEPTE BOEKE VIR NET N R100. BESTEL ONS SUIDWESTES MAAK KOS RESEPTE BOEK VIR R100 (Waarde R249) En ontvang ons Poeding Boek ter waarde van R199 Gratis. Stuur 'n e-pos na:
[email protected]
OF
[email protected]
.......... Sif saam 1 koppie meel 1 koppie suiker 3 t bakpoeier 'n Knippie sout Klits saam 1/4 koppie kakaopoeder 1/2 koppie warm water 1/2 koppie olie 4 eiergele Meng die nat bestanddele in die meelmengsel. Klits die eierwitte (moenie te veel klop nie) en vou dit in die mengsel. Smeer die bak/pan met olie en bak dit by 180 C vir 30 minute of totdat 'n tandestokkie skoon uitkom. Myne was presies 30 minute. Sous: Gooi warm sous oor die koek sodra dit uit die oond kom. 1 blik Ideal-melk (hou 1/4 blikkie eenkant) 1 koppie suiker Kook dit saam en gooi oor die warm koek. Smelt 2 normale grootte heel neut sjokolade blokke en die oorblywende 1/4 blikkie Ideal-melk saam. Moenie dit kook nie, net laat smelt. En gooi oor die afgekoelde koek. Geniet dit! Jy kan dit bedien met room en aarbeie as jy wil! *Ek het koffiepoeier by die warm water van die koek gevoeg om dit 'n ryker smaak te gee! Baie lekker! Bron: Lekker Braai
Resepte
GEMMER POTPOEDING VIR SONDAG
Recipes
South African Souskluitjies
Cakes, Tarts and Desserts
Sago poeding resep: met meringue of met kondensmelk. Gebak en ongebakte resepte
Poeding.
The Best Sticky Date Pudding
poeding dadel
French-Canadian Poor Man's Pudding
Desserts
This One-Bowl Lemon Dessert: Paul Hollywood’s Favorite
Cook Book!
Outydse Gebakte Sago Poeding - Annelien Pienaar
Anything With Sugar
Impossible Apple Pie
Low carb cooking
SELF SOUS BOTTERKARAMEL POEDING
Cold/Hot Puddings
Amazing old fashioned rice pudding
Deserts
Best Ever Banoffee Pie
Desserts
Malva Chocolate Pudding
Food ideas