Egte Afrikaanse Resepte copy.pdf
Die mooiste kookboek vir die 2018 boeke jaar! Platteland tydskrif se eerste kookboek is nou op die rakke: Seisoenskos: Resepte vir die hele jaar. Ek kan persoonlik nie dink aan ‘n beter geskenk hierdie jaar vir […]
Dié uittreksel uit Arina se nuwe boek, Plaaskos, is voorwaar ’n wenner.
Kondensmelk-Gebakte Poeding ................................ GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE. BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249 En Kry ons Poeding...
Vandag is Sjokoladekoekdag! Daarom mag jy maar jou soettand met dié heerlike resepte verlei.
HOENDERSOP.. op sy beste en vinnig.. .............................. BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249 En Kry ook ons Poeding Boek ter waarde...
Julle vra al lank vir ’n kookboek met ons Boerekos-tydskrif se lekkerste resepte en hier is hy nou! Ingedeel in hoofstukke volgens plaasprodukte en propvol trefferresepte, is Landbou Boerekos — van die plaas na die tafel ’n boek wat op elke boerekosliefhebber se kookboekrak hoort!
Lianné Barnard BLOMKOOL EN BROCCOLLI GEBAK http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/blomkool-en-broccolli-gebak.html Blomkool en Brocolli met aromat gesprinkel. En dan crispy bacon bo oor gestrooi. Sweet thai chili sous bo oor en dan gerasperde kaas. Ek het dit op 150*C gebak vir so 10 minute. Maar hang af van elkeen se stoof. Ek sou se prik maar die groente met n vurk en maak seker dit is sag. As dit vars groente is, kook eers so bietjie. Nie almal hou van hul groente nog so bietjie crispy, soos ek nie
Hartskos. Dit is wat Deon en sy vrou Anita Meyer, in hul boek Kom eet! (Human & Rousseau) met lesers deel. Die geregte in die boek is heerlik, maklik om te maak en geliefd onder Suid-Afrikaners. Twee van ons eie Barbara Joubert se resepte is ook in die boek. Beskikbaar by boekwinkels landwyd teen R250. Deon is pas aangewys as wenner van die Amerikaanse Barry-prys vir die beste riller van 2011 vir sy boek 13 uur.
1 p. l., 182 p. 16 cm
OUTOP SE SOET POTBROOD: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/outop-se-soet-potbrood.html Bestanddele: 1 koppie suiker 700 ml warm water 1kg meel (koekmeel) 10g droee gis 10 ml sout 15 ml olie. Metode: Meng meel, sout, gis en suiker. Maak holte in mengsels en voeg water bietjie-bietjie by terwyl geknie word. Voeg olie by en knie tot deeg elasties is. Smeer met olie en laat rys. Knie deeg af. Maak groterig bolle en plaas in bottergesmeerde swartpot. Laat weer rys. Sit deksel op en bak vir 1 uur teen 180 grade in oond (of kole buite soos verlang). (Kos vir kampeerders met idees vir kampering)
Hierdie klewerige varknek gegeur met steranys, vars gemmer en aromatiese Chinese 5-speserye het sy ikoon-status verdien. Dis een van die gewildste resepte in die Huiskok Glanskok kookboek – v…
Blank leaves at end for additional receipts
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans, boerekos.
To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
An-na-na Resepte
’n Geurige bredie met ’n lang sous is die beste winterkos.
BASAAR MEEL FUDGE : Die lekkerste fudge ooit. ................................ GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE/ 3 DAE OOR. BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100...
GRENADELLA YSKASTERT (MAAK JOU SKOON VERLIEF) ................................ GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249 En...
Hierdie gereg is tradisioneel op ’n Maandag van oorskiet-Sondag-lamsboud gemaak. Oor die dekades heen is die resep al heelwat aangepas en deesdae word dit meestal met beesmaalvleis gemaak.
Sendelinge weet hoe om bestanddele te rek en ’n skare kos te gee. Hierdie resep uit Sendelinge se Gunstelinge (1997) is effens aangepas vir Callie Maritz en Mari-Louis Guy se boek, Die Suid-Afrikaanse melktertversameling, wat in 2017 verskyn het.
Dié nagereg is geïnspireer deur ’n resep uit Jamie Oliver se boek Jamie Does ... Dis ryk, soet en heerlik! Sit dit voor in dun sky es met dik Griekse jogurt of geklopte room.
Tradisioneel word mosbolletjies gedurende die druiwe-parstyd gemaak. In die boek se resep op bl. 84 kan jy mos gebruik of rosyntjiewater wat jy self maak. Ek maak dit met heuningsous.
GEBAKTE GROENTE GEREG SAAM MET BRAAIVLEISGEBAKTE GROENTE GEREG SAAM MET BRAAIVLEIS
DIE LEKKERSTE MIELIEKOEKIES ................................ GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE. NOG NET 3 DAE OOR. BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249...
Ons het gevra wat jou gunsteling-dis uit Ouma se resepteboek is. Dis wat júlle gesê het + ons gee soortgelyke resepte uit SARIE en SARIE KOS.
Ons het gevra wat jou gunsteling-dis uit Ouma se resepteboek is. Dis wat júlle gesê het + ons gee soortgelyke resepte uit SARIE en SARIE KOS.
Ons het gevra wat jou gunsteling-dis uit Ouma se resepteboek is. Dis wat júlle gesê het + ons gee soortgelyke resepte uit SARIE en SARIE KOS.