1 Groot ui in ringe gesny2-3 Knoffelhuisies, fyn gedruk1 Groen soetrissie, in blokkies gesnyOlie1 kg Stowe beesvleis, in blokkies gesnySwartpeper na smaakOngeveer 12,5 ml sojasous250 ml Koekmeelblom1 ml Fyn naeltjies2 ml NeutmuskaatHelfte van ´n pak wit uiesoppoeier625 ml Water125 ml MelkSout Soteer die ui, knoffel en soetrissie in ´n klein bietjie verhitte olie tot sag.…
BEESVLEIS EN GROENTE BREDIE
HEERLIKE KOOLBREDIE
Hierdie resep kom uit een van my ouma Bettie se VLV-boekies. Die naam van die persoon wat dit ingestuur het, ontbreek in die boekie, maar hy smaak vorentoe.
LEKKER DIK BOONTJIESOP
Not in Bitting, K.G. Gastronomic bib
Hier is nou vir jou ʼn absolute staatmaker om in die vrieskas gereed te hê. Die vleis vries uitstekend sonder die eiermengsel en binne ʼn paar minute kan jy boonop die heerlikste bobotie-muffins voorsit.
Who said boerewors was only for braaing? This recipe turns SA's favourite sausage into a hearty stew
HEERLIKE REENBOOGSLAAI
BOEREWORS EN KOOLBREDIE
Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 tl bakpoeier 3 k koekmeel…
REGTE EGTE BOERE BESKUIT
A Recipe Card is a great way to save all your favourite recipes and create a cohesive and organised binder that you...
KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. en dit het wonderlik gekom.. 1kg Processed kaas 1lt Volroom Long Life Melk 1e Rama [toe dit alles klaar gesmelt is] Ek het 5 botteltjies van 400g elk uitgekry. Plain**Biltong**Chilli**Bacon**Biltong+Chilli+Swartpeper. *Helena Chilli Kruger*6/7/12 — at Die Grasdak Bultfontein* Foto>Helena Kruger TUISGEMAAKTE SMEERKAAS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. Neem 500 g Rama margarien(die duur een) sit in pot saam met 3 en 1/2 kop vars melk. Sit op stoof en laat margarien smelt. Intussen rasper jy 1 kg Processeskaas ( Spar verkoop kg pakke met chedder of biltong) dis maar n morsserige affere. Ek vries gewoonlik die kaas dan rasper dit makliker. Sodra margarien gesmelt het gooi jy gerasperde kaas bietjies vir bietjies by terwyl jy dit aanhoudend roer op stoof. As dit lyk of kaas gesmelt het, klits jy dit goed en bottel in gesteriliseerde potjies*Leane Visser le Roux KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. 1kg Bergkaas, 1 liter Longlife melk en 1 pk Patato Bake. Bacon & cheese is baie lekker. Meng bietjie patato bake met melk en hou eenkant. Smelt gerasperde kaas in melk op die stoof en meng patato bake mengsel by. Kook tot romerig.*Marius de Beer* 30/6/2016**Nice TUISGEMAAKTE BILTONG KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. baie eenvoudig. 1kg Rama Margerine 1kg Processed Cheese 1 Liter Full Cream Long Life Melk Smelt botter, voeg melk by, sny kaas in klein blokkies en voeg by. Wag vir als om te smelt. Maak seker jy sit dit in skoon glas botteltjies terwyl dit nog warm is en maak toe. Hou uit tot dit afgekoel het en dan kan jy in yskas sit daarna.10/5/14 .**Neville Louise JV Rensburg MAKLIKE KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. 1 kg Berg kaas (processed) 2 kop Melk 500 g Rama botter METODE: Rasper kaas. Kook alles saam oor lae hitte tot glad en geen klonte, hou aan roer. NB. ‘n Ekstra ½ kop melk kan eenkant gehou word as kaassmeer te dik is, kan dit bietjies vir bietjies bygegooi word, sodat nie te dik is nie. Gooi dadelik in botteljies, laat afkoel voordat deksels opgesit word. Hou in yskas. Ongeveer so 6-8 medium botteljies.* SMEERKAAS 1kg geprosesseerde kaas, 125g Rama margarien, 1 liter langlewe melk. Verhit melk, smelt margarien in melk, smelt dan gerasperde kaas hierby in. Roer aanhoudend. Gooi in gesteriliseerde bottels.*Renee Bornman http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. KAASSMEER 1 kg processed cheese 1 liter langlewe melk 1 eetlepel Aromat 1 eetlepel botter Rasper die kaas Verhit die melk in kastrol met botter en aromat tot kookpunt Oor lae hitte, roer gerasperde kaas by melk en roer totdat kaas heeltemal gesmelt is (Ek klits dit so bietjie met vurk tot lekker glad voordat ek bottel) Bottel warm en seel. Laat heeltemal afkoel voordat jy dit in die yskas sit. Dit hou lank in die yskas* Stienie Muller http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. KAASSMEEREk het gelyke dele kaas en melk gemaak. My eerste baksel was 630g gram, en ek het 630ml volroom boksie melk gebruik. Net 'n skyfie margerine daarin laat smelt, en toe die geraspeerde kaas stelselmatig bygevoeg terwyl daar HEELTYD geroer word. My 2de baksel was 1kg biltong gegeurde kaas en 1 litre volroom melk. Altwee baie suksesvol* Gillian Logan Bredenhann http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html.
Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse).
REGTE EGTE BOERE BESKUIT
Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 tl bakpoeier 3 k koekmeel…
Hierdie is een van die maklikste en vinnigste skons-resepte. Ons in die Vrouekeur-kantoor maak dit gereeld!
Bestanddele 1,5 kg stowevleis lam of bees bv brisket, skaapskenkels, chuck ens. 2 uie in ringe gesny 1 geblikte tamatie 10 ml komyn (opsioneel) 5 naeltjies 250 ml witwyn 300 ml warm water 100 ml Worcestersous 60 ml asyn sout en peper na smaak 3 aartappels in blokkies gesny 1 […]
Bitting, K.G. Gastronomic bib.
Bobotie is so traditionally South Africa and this easy bobotie recipe has just what our long lost friends around the world need to feel at home. Bobotie recipe
KERRIE PASTA SLAAI
295 p. ; 15 cm