11 delicious reasons to be proudly South African!
Sit dié bredie voor op rys, krummelpap of stampmielies.
OUMA HENNA SE WESKUS KERRIEVIS
Die beste van hierdie resep is dat ’n groot hamburger-rolletjie netjies in die jaffelpan pas.
Samoosas sind frittierte Teigtaschen, die eigentlich aus Indien kommen, aber auch in Südafrika zu jedermanns Lieblingsgerichten gehören. Ein Rezept aus Südafrika.
WILLEM SE MAKLIKE PANNEKOEK
Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ’n ou Weg-gunsteling!
When I was a kid, we would have jaffles for dinner often and I remember enjoying it. We had one of those black single jaffle makers that you put over the flame, then turned it over half way through. I actually inherited that very jaffle maker recently because Mum and Dad bought themselves an electric
These rusks are perfect with a cup of coffee on a cold winter's morning, they're easy to make and they might just be better than your Ouma's!
Virmy kom niks by pannekoek met kaneel en-suiker nie.
Hier is nog ’n proesel uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.
OUVROU ONDER DIE KOMBERS
Our ultimate list of the most unforgettable accommodation spots across South Africa – put them on your 2018 holiday list now.
Vetkoek
Eenvoudige happiegrootte-pasteitjies is wonderlik vir onthaal.
What a surprise it was when my guests and family went mad for this traditional deep-dish ‘pap-tert’. It is ideal to serve on the side with a braai, or with a salad as a vegetarian main.
An easy and foolproof South African Pannekoek (Pancake) recipe, a real South African treat served with cinnamon sugar and fresh lemon.
Biltong is a meat delicacy loved by South Africans. What is Biltong, how to make it and where did it originate from. An easy recipe is included.
Biltong Cutters, Biltong Slicers, Sharp Butcher Knives, Hand Cutters, High Tensile Steel Blade, Spices, Nice ‘n Spicy, Droëwors, Potjiekos
’n Soetigheid ná ’n lekker ete bly ’n hoogtepunt. Hier is 10 van ons bestes.
Vir hierdie pasteie het ek ’n heel lamsnek net met olyfolie ingesmeer en toe met sout, peper en koljander gegeur voor ek dit in die oond gebak het tot die vleis van die bene afgeval het.
Almal is mos lief vir ʼn heerlike hoenderpastei!
SJOKOLADE SOUSKLUITJIES Met hierdie resep moet jy net jou nuuskierigheid in toom hou en nie die deksel lig nie Meng die volgende bestanddele saam in ‘n mengbak: 1 k (250 ml) meel 2 t. (10 ml) bakpoeier 2 eetl. (30 ml) suiker 2 eetl. (30 ml) kakao ½ t. (2.5 ml) sout Vryf dan 2 eetl. (30 ml) botter of margarien by die droë bestanddele in. Klits 1 eier en 100 ml melk met ‘n vurk saam en meng dit deeglik by die meel- en margarienmengsel. Bring intussen 4 k (1 liter) water in ‘n kastrol tot kookpunt. Jy kan 1 t. (5 ml) kaneel en 6 kardemompeule se fyn gekapte sade byvoeg vir ekstra geur. Doop ‘n lepel in die pruttende water, en skep dan lepel-vir-lepel die deeg in die kastrol. Plaas die deksel op en kook 10 minute – sonder om een keer die deksel op te lig. Skep die kluitjies in ‘n opdienbak uit en plaas ‘n deksel op. Maak die sous deur 2 eetl. (30 ml) kakao met van die vloeistof in die kastrol te meng voordat jy dit byvoeg. Voeg ook 1 k. (250 ml) donker bruinsuiker en 2 eetl. (30 ml) botter of margarien. Roer en bring dit tot kookpunt. Prut vir 1 – 2 minute totdat die sous dik is en ‘n mooi glans het. Hou van die sous uit in ‘n sousbekertjie en gooi die res oor die kluitjies Bron: Wilna Myburgh / Jou wêreld Plasing: Henriette Wessels*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/sjokolade-souskluitjies.html
Gestolde slaaie was hoogmode in die 1980’s en is nou weer in die koskollig.
Jy hoef nie saans ure in die kombuis deur te bring nie - niks langer as 30 minute nie!
Vla hoef nie altyd net soet te wees of noodwendig net by nagereg te pas nie.
’n Variasie op die geliefde Japie se gunsteling, met ’n dikker sitrusvla en die heerlike geur van geroosterde klapper.
ʼn Skaappotjie is die perfekte gereg vir ʼn luilekker Sondagmiddag!
’n Mens bak die vulsel stadig, amper soos ’n suurlemoen-meringuetert. Jy kan ook uithang en individuele tertjies maak.
This Cape Malay Mince Frikkadel recipe yields tender juicy meatballs that are delicious served as a main course with onion and tomato smoortjie, fluffy basmati rice or thick cut chips.
Fruta Amarula El árbol es de tronco recto de un solo tallo con corteza manchada de gris y la copa redondeada. Las hojas son compuestas y crecen agrupadas en el extremo de las ramas. Las flores masc…
Maak hierdie koekies in ’n japtrap om ’n hunkering na ’n soetigheid gou-gou te versadig. Kinders is gewoonlik mal hieroor. Bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.