Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige