Die twee neefs Tim en Stefan onthou hierdie yskastert wat hul ouma altyd in ’n kits gemaak het. Onthou om die ingedampte melk vooraf in die yskas te sit.