As jy wil, kan jy die eiers posjeer, pleks van sag kook, en die spek met skyfies brosgebraaide chorizo vervang.