OUMA SE BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-brood.html 1kg Koekmeel 1 Pakkie droee gis 30ml Olie 30ml Asyn 20ml Sout 10ml Suiker 600ml Lou Water Meng al die droee bestanddele saam Meng die water met die asyn en olie Meng nou die water mengsel met die meel mengsel Laat rys vir 2-3 ure Verdeel in 2 broodpanne Laat weer rys vir n half uur Bak teen 180*C vir 1h.. *Boerekos* Geplaas deur: Gerhard En Theresa Steyn En hier het * Chantell Scheepers Mustoe* hom gebak ..eish maar dit lyk baie lekker*Dankie vir die mooi foto Helena Kruger..04/06/2015 Susan Germishuys van Emmenis Was n japtrap met hierdie resep en die knie was nie so erg nie. Ek het net seker gemaak die deeg rys dubbel sy oorspronklike hoeveelheid .07/06.2015