Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!
Hierdie 10 resepte is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media se Koolstoof-afdeling.
Kinders het die regte voedingstowwe nodig om genoeg energie en breinkrag te hê om deur die dag te kom.
Souttert is traditional South African boerekos enjoyed by the Afrikaans community. Ham and cheese are used as a filling in this sout tert recipe but you can play with different ingredients.
Louwarm terte propvol wintergeure is vandeesweek op die spyskaart. Ons toetskombuis gee vier flatervrye resepte – maklik om te maak en heerlik!
To Afrikaans-readers: ‘n Vriendelike versoek: Indien jy ‘n resep aanvra – en CELIA dit vir jou in die kommentaar-boksie los, kan jy asb. so ‘dankbaar’ en vriendelik we…
Yskastert is ’n immergewilde Suid-Afrikaanse gunsteling en hierdie maklike resep is so reg in ons kraal. Ek het altyd ’n paar pakkies Tennisbeskuitjies in my spens, want jy kan dit vir menige yskastert-idee en ander soet happies gebruik.
MAKLIKE DONUT RESEP
Resep vir anysbeskuit om saam met 'n koppie boeretroos te geniet.
Egte Afrikaanse Resepte copy.pdf
LEKKERSTE WORTELKOEK OOIT
Dié tert sal jou gaste na hul asems laat snak.