Feestelijk, comfort food en nostalgie, zo omschrijf ik deze herderspastei. Een gehaktvulling, knoflook-aardappelpuree erop en als eigen draai crispy uitjes.
Daar is darem min geregte wat so lekker is soos 'n herderspastei. Bedien dit met slaai.
Herderspastei 4 groot aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 eetlepel botter 1 eetlepel fyngekapte ui ¼ koppie…
OUMA JOHANNA SE HERDERSPASTEI
RINIE SE HERDERSPASTEI
Gereed en op die tafel in 30 minute!
Daardie "welkom tuis"-gevoel na 'n taai dag op kantoor
Hier is ’n maklike, vinnige resep vir ’n weeksaandete.
DOLORES SE HERDERSPASTEI
Herderspastei Sanchen Grobler 1 ui, fyn gekap 1 sny brood, korsies verwyder en gekrummel olie 60 ml gladde maaskaas 500 g maalvleis 4 aartappels, geskil en in stukke gesny 1 tamatie, ontvel en fyn …
'n Heerlike maaltyd. Uit Wenresepte 1, saamgestel deur Annette Human GRIEKSE HERDERSPASTEI Deur Arina du Plessis Dié herderspastei bestaan uit ’n geurige maalvleisvulsel tussen twee lae kapokaartappels. 750 g aartappels 100 ml room of melk 1 eiergeel Neutmuskaat, sout en peper na smaak 250 g beesmaalvleis 25 ml olie 2 uie, gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 5 ml sout Knippie peper 10 ml tamatiepasta Knippie basiliekruid of roosmaryn 100 ml vleisaftreksel of rooiwyn 125 ml gerasperde cheddarkaas Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n middelslag oondvaste bak. Skil die aartappels, kook in soutwater tot sag en druk fyn. Voeg die room of melk, eiergeel, neutmuskaat, sout en peper by en klop tot goed gemeng. Braai die maalvleis in die olie tot droog. Voeg die uie en knoffel by en braai tot sag. Voeg die sout, peper, tamatiepasta, basiliekruid of roosmaryn en aftreksel of wyn by, meng en kook ’n rukkie. Smeer die helfte van die kapokaartappels in die bak. Skep die vleismengsel bo-oor en bedek met die oorblywende kapokaartappels. Strooi die kaas oor en bak 20-30 minute. Lewer 4 porsies. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/griekse-herderspastei.html
Herderspastei is daardie kos wat nie groot aansien het nie. Dis egter eerlike kos. Kos wat nie vrae vra nie en net sag gaan le in die maag.
Jou gaste sal hierdie herderspastei in individuele bakkies baie geniet!
Laat lam oornag in die oond. Dit sal smelt in jou mond.
Die geure van kaneel, komyn en koljander wat hier gebruik word om die vleis te geur, pas soos ’n handskoen by die soet geur van die botterskorsie.
Gereed en op die tafel in 30 minute!
Dié geurige pastei is net die ding vir ’n koue winteraand.
RINIE SE HERDERSPASTEI
Ultiem comfort food! Heb jij wel eens een herderspastei of shepherds pie gegeten? Ik ben er gek op maar maak het eigenlijk te weinig. Ik vind het echt ultiem comfort food. Dat komt door het gehaktmengsel dat heerlijk naar rode wijn smaakt, de romige aardappelpuree en de cheddar die er bovenop ligt. Een herderspastei is niet erg gezond, maar wel mega lekker! Vanaf morgen is een recept als deze meer uitzondering dan regel. Fabian en ik gaan onze levensstijl namelijk wat aanpassen. Afgelopen week heb ik de documentaire Forks over Knives gezien op Netflix, kennen jullie die? Ik vond het best wel confronterend. Ik moet eerlijk bekennen dat ik veganistisch eten altijd wat overdreven en zeurderig vond. Hoezo is er wat mis met een glas melk of bak kwark? En hoe kom je in vredesnaam aan voldoende eiwitten op sportdagen als je geen vlees of eieren mag? Forks over Knives liet zien waarom bovenstaande eigenlijk niet klopt en waarom het alleen een excuus is om deze levensstijl te blijven hanteren. Samen met Faab heb ik besloten om meer balans in ons eetpatroon te brengen. Doordat Fabian veel voor supermarkten werkt hebben wij vaak veel vlees etc in huis. Het is […]
’n Smaaklike staatmaker met maalvleis en groente.
Herderspastei is ’n weeksaand-staatmaker in menige huishouding. Tradisioneel word die vleisvulsel van ’n herderspastei nie met speserye gegeur nie en die pastei kry ’n bolaag van kapokaartappel.
Hierdie patat-bolaag is vir my lekkerder as 'n gewone aartappel-bolaag. Volstruismaalvleis is laag in vet en daarom ideaal vir diabete.
Herderspastei is in baie huishoudings ’n weeksaand-staatmaker. Dié weergawe met sy bruinbotter-kapok hoort op ’n langtafel met goeie geselskap en lekker wyn.
Nou nie heeltemal in net een pot nie, maar die patatbolaag gee ’n lekker soet smaak aan die gereg.
Herderspastei is daardie kos wat nie groot aansien het nie. Dis egter eerlike kos. Kos wat nie vrae vra nie en net sag gaan le in die maag.
Ultiem comfort food! Heb jij wel eens een herderspastei of shepherds pie gegeten? Ik ben er gek op maar maak het eigenlijk te weinig. Ik vind het echt ultiem comfort food. Dat komt door het gehaktmengsel dat heerlijk naar rode wijn smaakt, de romige aardappelpuree en de cheddar die er bovenop ligt. Een herderspastei is niet erg gezond, maar wel mega lekker! Vanaf morgen is een recept als deze meer uitzondering dan regel. Fabian en ik gaan onze levensstijl namelijk wat aanpassen. Afgelopen week heb ik de documentaire Forks over Knives gezien op Netflix, kennen jullie die? Ik vond het best wel confronterend. Ik moet eerlijk bekennen dat ik veganistisch eten altijd wat overdreven en zeurderig vond. Hoezo is er wat mis met een glas melk of bak kwark? En hoe kom je in vredesnaam aan voldoende eiwitten op sportdagen als je geen vlees of eieren mag? Forks over Knives liet zien waarom bovenstaande eigenlijk niet klopt en waarom het alleen een excuus is om deze levensstijl te blijven hanteren. Samen met Faab heb ik besloten om meer balans in ons eetpatroon te brengen. Doordat Fabian veel voor supermarkten werkt hebben wij vaak veel vlees etc in huis. Het is […]
Herderspastei is ’n weeksaand-staatmaker in menige huishouding. Tradisioneel word die vleisvulsel van ’n herderspastei nie met speserye gegeur nie en die pastei kry ’n bolaag van kapokaartappel.
Herderspastei is daardie kos wat nie groot aansien het nie. Dis egter eerlike kos. Kos wat nie vrae vra nie en net sag gaan le in die maag.
Jou gaste sal hierdie herderspastei in individuele bakkies baie geniet!
Hierdie vleislose gereg is gesond en jy kan dit in die mikrogolf maak.
Houtdraaier Karim Eharruyen maakt houten vogels. Met een los hoofdje, voor alle gemoedstoestanden. Tien rooi-teams van De Dorstige Biet trekken halverwege november de velden in, langs voortuintjes, volkstuincomplexen, balkonnetjes waar voederbieten in potten staan of langs achteraf gelegen plekjes waar de deelnemende telers eventuele pottenkijkers al die tijd op afstand hebben weten te houden. Op jacht naar de grootste biet. De zoete, wat anijsachtige smaak van de pastinaak is de grote verrassing in het cakerecept. Landleven november verschijnt op 23 oktober 2020.
Jy hoef nie vanaand oor aandete kop te krap nie. Maak hierdie steak-en-sampioen-herderspastei
Feestelijk, comfort food en nostalgie, zo omschrijf ik deze herderspastei. Een gehaktvulling, knoflook-aardappelpuree erop en als eigen draai crispy uitjes.
Reg vir die oond – rasper kaas op as jy wil. Met die mooi naam herderspastei kan mens vir ‘n oomblik dink dis ‘n gereg wat uit eie bodem ontstaan het – iewers in Namakwaland of die Karoo. Dis…
Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar… Voeg nou ‘n…
‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el tamatiepuree 1 kop bevrore ertjies…