Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …
IDEES OM SPRINGBOKBOUD GAAR TE MAAK
Geur vis met sout en peper en vryf in met suurlemoen en skil.
Het jy al ’n marmite-tert geproe? Dit is heerlik én boonop maklik om te maak.
BLATJANG EN MAYONNAISE HOENDER MET SOPPOEIER
Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak
Hierdie groentetert is gesond, maklik en goedkoop om te maak.
’n Heerlike maklike kerriebredie vir ’n vinnige aandete.
LEKKER SOET PATATS
Die heerlikste hoenderpastei om die week ʼn bietjie makliker te maak.
Jy hoef nie eers te wonder wat om te maak vir aandete nie, hier is ’n lekker resep vir gebakte vis in room
Probeer om jou kinders gewoond te maak aan tuisgemaakte rooibos-ystee pleks van vrugtesap of suikergelaaide koeldrank.
An easy sheet pan dinner that is delicious and simple to put together. The prep takes 10 minutes and can be done ahead of time...
Hierdie heerlike resep begin met een basisresep waarmee die lekkerste kos opgetower kan word.
Dié koekies is verslawend en dit is moeilik om net een of twee te eet. Die resep maak ’n koekblik vol – ideaal vir die vakansie wanneer kinders altyd op soek is na iets soets en lekker om aan te knaag.
Bobotie het die manier om jou terug te vat huis toe. Blatjang, appelkooskonfyt en rosyntjies; kan jy dit al proe?
Rice is a staple side dish at our house, and the addition of carrot, onion and mushroom is the ultimate […]
Hierdie slaai is ’n vrou se droom – dis lig, vinnig om te maak én ongelooflik lekker.
Matrone van 7de Laan se resep om "Slaphakskeentjies" te maak
Ek het klein patats gebruik, want Leipoldt sê jy moet die patats heel hou.
Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!
Ouma Ida het altyd Old Brown Sherry gebruik vir hierdie resep.
KORING BESTANDDELE 500 ml koring Genoeg water om dit toe te maak 30 ml olie 1 ui fyn gesny 1 rooi en 1 geel peper fyn gesny 500 ml sampioene fyn gesny 1 blik mieliepitte 250 ml bevrore ertjies 100 ml botter Sout en peper METODE Kook die […]
Dis die tyd van die jaar wat ek met moeite my stoof start. Selfs om die skottlegoedmasjien uit te pak is vir my moeite. So besluit ek om vandag vinnige kos te maak. Die rooisous gooi jy net alles saam en vergeet daarvan vir ten minste 60 minute. BENODIG: […]
Biltong en kaas is mos beste maats. Hierdie quiche sal ’n gunsteling word.
Het jy al ooit probeer om druiwekonfyt te maak? Probeer dit gerus met hierdie resep
PAMPOENTERT MET ROOM
Sit jy met jou hande in die hare oor wat om vir ete te maak? Hierdie pastaresep is die antwoord
Perfek vir Sondagmiddagete!
Moenie bang wees om jou eie koeksisters te maak nie. Volg net die resep en jy sal sien dis so maklik, enigeen kan dit regkry.
Whip together this mouth-watering dessert on a winter's evening and enjoy some sweet comfort.
Maklike resep vir heerlike hoenderpasteitjies.
To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
KAAS EN UIE BROODJIE MET 2 SOORTE MELK
Creamy, delicious and decadent! This cheesecake is flavoured with honey, studded with nuts and topped with juicy strawberries – you simply can’t go wrong!