Ek het dié hummingbird cake gekies omdat dit so maklik is om te maak. Dit smaak boonop die volgende dag nóg lekkerder – vir my ’n goeie maatstaf vir ’n wenresep.